Example items (sample of 50)

sen_strnsubj_formnsubj_featuresVerb_formVerb_featurestreebank_link
Deur bewusmakingsveldtogte en inderdaad as gevolg van die vennootskappe wat ons gesluit het met organisasies wat hierdie kwesbare groepe verteenwoordig , het ons bewustheid rondom die kwessies wat hulle beïnvloed verbeter ; en toenemend die belangrikheid van hierdie sake aangemoedig .bewustheid
features...upos=NOUN
Number=Sing
verbeter
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Jou plaaslike hof sal vir jou kan by watter hof jy om onderhoud aansoek moet doen indien jy nie seker is nie .hof
features...upos=NOUN
Number=Sing
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Intr
UD_Afrikaans-AfriBooms
Dit is bemoedigend dat die toename in die koers waarteen hierdie toelaes opgeneem word oor die afgelope tyd binne beheerbare perke geval het namate die programme volwassenheid bereik .programme
features...upos=NOUN
Number=Plur
bereik
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die situasie wat ons land en nasie in die gesig staar , en die take wat ons onsself opgelê het , vereis nou , meer as ooit tevore , dat ons ons mense inspireer en organiseer om saam te staan , om alles te doen wat gedoen moet word , en om te begryp dat , in die ware sin van die woord , ons toekoms in ons almal se hande is !wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
staar
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Binne die uitnemende versameling van uitsonderlike Suid-Afrikaners is die lede van ons demokratiese Parlement wat ons ongelukkig sedert laas Februarie finaal vaarwel moes roep .ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
roep
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die ekonomiese programme waarna ons verwys het , vorm deel van die gesamentlike stukrag waarby alle Suid-Afrikaners hulle gewig moet ingooi sodat ons die vlak van armoede en ongelykheid in ons samelewing kan verlaag .suid-afrikaners
features...upos=NOUN
Number=Plur
ingooi
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
In 'n noodsituasie waar 'n siekte uitbreek en geen geregistreerde entstof in die land beskikbaar is nie , kan dit nodig wees om 'n ongeregistreerde entstof te gebruik .waar
features...upos=PRON
PronType=Rel
uitbreek
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Intr
UD_Afrikaans-AfriBooms
Dit is Suid-Afrika se mense wat die land se vooruitgang verseker ; en dit is hulle wat ons demokrasie sal verseker in die jare wat voorlê .wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
verseker
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Dit sal dan teruggefaks word na die permitkantoor , wat die betrokke invoerpermit sal uitreik .wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
uitreik
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
As Februarie as finansiële einddatum swaarkry sal veroorsaak en jy toestemming van die SAID verkry het om jou finansiële state op 'n ander datum voor te lê , kan jy ook toestemming vra om opgawes vir voorlopige belasting in te dien op dié datum wat as einddatum van die finansiële jaar goedgekeur is .Februarie
features...upos=PROPN
NounType=Prop
Number=Sing
veroorsaak
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Sommerende assessering gee 'n geheelbeeld van 'n leerder se vordering op 'n gegewe tydstip , soos aan die einde van 'n kwartaal of jaar of wanneer 'n leerder na 'n ander skool gaan .assessering
features...upos=NOUN
Number=Sing
gee
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ek is seker ons almal stem saam dat die welstand van ons samelewing grootliks afhang van die vordering wat ons maak om die nasie se welvaart uit te bou en te verseker dat die voordele van ekonomiese groei deur alle mense gedeel word .ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
stem
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Intr
UD_Afrikaans-AfriBooms
IRP 6-opgawes vir die eerste periode moet ingehandig word al toon jou berekeninge dat jy geen voorlopige belasting hoef te betaal nie .jy
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=2
PronType=Prs
betaal
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die Wet erken ook huwelike wat na hierdie datum volgens die gewoontereg voltrek is en stipuleer die reëls vir mense wat ingevolge die gewoontereg trou sodat hulle huwelik erken kan word .wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
voltrek
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Klas V-klagte : 'n Klag wat buite die omvang van die mandaat of beleid van die OKD val .wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
val
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Intr
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ek moet in hierdie verband noem dat die Ministerie van Veiligheid en Sekuriteit en die Polisiediens aan voorstelle vir die verdere verbetering van die werking en die doeltreffendheid van die uiters belangrike gemeenskapspolisiëringsforums werk .ministerie
features...upos=NOUN
Number=Sing
werk
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Intr
UD_Afrikaans-AfriBooms
Indien die gebruiker nie deur hierdie bepalings en voorwaardes gebind wil wees nie , mag die gebruiker hierdie webwerf nie besoek of die inhoud wat op hierdie webwerf beskikbaar is , vertoon , gebruik of aflaai en / of andersins kopieer of versprei nie .inhoud
features...upos=NOUN
Number=Sing
vertoon
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ons is natuurlik ook die rugby-wêreldkampioene ; Giniel de Villiers en sy span het die Dakar-wedren gewen ; ons paralimpiese atlete gee ons voortdurend 'n rede om trots te voel ; en ons onder-20-sokkerspan het heel goed gevaar in 'n uiters kompeterende omgewing .atlete
features...upos=NOUN
Number=Plur
gee
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Dit is ook 'n gevolg van beleide om die klimaat vir privaatsektor-beleggings te verbeter ; en om fiskale en monetêre beleid so te bestuur dat dit toegang tot dienste verbeter en die inflasielas verminder , en terselfdertyd makro-ekonomiese stabiliteit en volhoubaarheid verseker .dit
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=3
PronType=Prs
verbeter
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Dit is 'n ideaal waarvoor ek hoop om te lewe en te bereik .ek
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=1
PronType=Prs
hoop
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Wanneer jou bestaande permit na drie maande verval , moet jy om 'n nuwe een aansoek doen .jy
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=2
PronType=Prs
doen
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ons het nog 'n ver pad om te gaan .ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
het
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Besoldiging , of die jaarlikse ekwivalent daarvan , wat nie R2 000 vir die belastingjaar oorskry nie .wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
oorskry
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Let wel : dit word slegs gedoen indien jy daartoe instem .jy
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=2
PronType=Prs
instem
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Intr
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die huistaal-assesseringstandaarde veronderstel dat leerders wat skool begin , die taal kan verstaan en kan praat .wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
begin
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die GCIS kan koekies ( klein tekslêers wat in 'n gebruiker se rondblaaier gestoor word ) of webbakens ( elektroniese beelde wat die webwerf in staat stel om te tel hoeveel gebruikers toegang tot 'n bepaalde bladsy of koekies verkry het ) gebruik om te sorg dat die webwerf goed bestuur word en om hom te help om die werf te verbeter .gebruikers
features...upos=NOUN
Number=Plur
verkry
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Sy sê dat hierdie menigte van almal van ons wat daarop aanspraak maak dat ons hul leiers is , eis dat ons hulle en ander soos hulle elders in die land , kan verseker dat ons steeds verbind is tot die onderneming wat ons gemaak het dat môre beter sal wees as vandag .ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
verseker
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
As ons dit nié doen nie , sal ons nie die gehalte van die onderwys kan verbeter nie .ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
doen
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Gebruikmaking van die inhoud van hierdie webwerf geskied op die gebruiker se risiko .gebruikmaking
features...upos=NOUN
Number=Sing
geskied
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Intr
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ons bou 'n staat wat op effektiewe werkverrigting fokus .ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
bou
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die ministers van die Justisie , Misdaadvoorkoming en Sekuriteit Groepering sal in die verloop van volgende week hieroor en oor ander inisiatiewe uitbrei .ministers
features...upos=NOUN
Number=Plur
uitbrei
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die kern van ons ekonomiese programme was , en moet altyd wees , die oorweging of die sukses daarvan bydra om die lewensgehalte van alle Suid-Afrikaners te verbeter , en of die programme dien as 'n belangrike wapen in ons oorlog teen armoede en in die versnelling van ons strewe om doelwitte soos die afname in werkloosheid te bereik en om die doelwit van gesondheid vir almal te bevorder .sukses
features...upos=NOUN
Number=Sing
bydra
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Intr
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ek het die ministers beveel om die uitstaande aangeleenthede ook op te los .ek
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=1
PronType=Prs
beveel
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Hierdie vrywaringsverklaringvorm is ook by die permitkantoor te kry .vrywaringsverklaringvorm
features...upos=NOUN
Number=Sing
kry
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
In die nasionale en provinsiale wetgewers is daar aanduidings dat ons nasie hierdie jaar die 32%-vlak van vroulike verteenwoordiging sal oortref wat in 2004 bereik is , en hopelik selfs die 40% wat in die 2006 plaaslike verkiesings bereik is .nasie
features...upos=NOUN
Number=Sing
oortref
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Hierdie verklaring deur die naasbestaandes van 'n gestorwe swart persoon wat nie 'n geldige testament nagelaat het nie , moet verklaar dat die boedel nie by 'n ander Meester of dienspunt aangemeld is nie ( indien van toepassing ) .verklaring
features...upos=NOUN
Number=Sing
verklaar
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Verbuikers wat nie tot elektrisiteit via die energienetwerk grid toegang het nie , se munisipaliteite kan hulle moontlik voorsien van 'n energiestelsel wat nie aan die elektrisiteitsnet gekoppel is nie .wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
het
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ek verwys vandag na hierdie belangrike gebeurtenis , want die uitdagings wat ons tans in die gesig staar het daartoe gelei dat sommige mense elders in die wêreld weereens wonder of ons in staat is om hierdie toernooie suksesvol aan te bied .mense
features...upos=NOUN
Number=Plur
wonder
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Alle plaasprodukte , hout , lewende hawe , erts , minerale of edelstene wat jy as agent namens die produsent verkoop het .jy
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=2
PronType=Prs
verkoop
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
As jy 'n ongeregistreerde entstof vir proewe na Suid-Afrika wil invoer , moet jy twee permitte hê .jy
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=2
PronType=Prs
invoer
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
As daar reeds 'n variëteitslys bestaan vir die soort plant waarvoor jy planttelersregte aanvra , kan jy die aansoeke gelyktydig indien om geld en tyd te bespaar .jy
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=2
PronType=Prs
aanvra
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Indien 'n gebruiker enige inligting van die GCIS verlang oor dienste of die inhoud van hierdie webwerf , kan die skakel " Kontak ons " gebruik word .gebruiker
features...upos=NOUN
Number=Sing
verlang
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die aansoeker moet 'n regspersoon wees , byvoorbeeld Johan Pieters Burger wat handel dryf as Diepsloot-stoetery .wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
dryf
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die kurrikulum verskaf sterk ondersteuning aan leerders wat hul eerste addisionele taal in die een of ander stadium tydens die Algemene-Onderwys-en-Opleidingsband as onderrigtaal sal gebruik .wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
gebruik
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
En ons glo , ná vyf agtereenvolgende oorwinnings , dat die nasionale sokkerspan nou met meer selfvertroue voorberei om bo verwagting te presteer !sokkerspan
features...upos=NOUN
Number=Sing
voorberei
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Intr
UD_Afrikaans-AfriBooms
'n Openbare maatskappy kan Tabel A op die aansoekvorm volledig só aanvaar of dit laat aanpas met dien verstande dat dit steeds aan die vereistes van die Maatskappywet , 1973 voldoen .dit
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=3
PronType=Prs
voldoen
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Prep
UD_Afrikaans-AfriBooms
Taal vorm dus ons identiteit en ons kennis .taal
features...upos=NOUN
Number=Sing
vorm
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
As jy by enige tak van Absa , FNB of Nedbank oor die toonbank betaal , hoef jy nie meer 'n bankrekeningnommer en bankkode te verstrek wanneer jy betalings maak nie .jy
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=2
PronType=Prs
maak
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Deur inligting via hierdie webwerf aan die GCIS te verstrek , stem die gebruiker tot sodanige inligtingsoordrag toe .gebruiker
features...upos=NOUN
Number=Sing
stem
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Wat ons wel weet , is dat ons land se regulerende omgewing en die teensikliese begrotingsbeleide wat ons aanvaar het , gehelp het om die ergste impak van die krisis te vermy .ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
weet
features...VerbForm=Fin,Inf
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms