Example items (sample of 50)

sen_strnsubj_formnsubj_featuresVerb_formVerb_featurestreebank_link
Wat dit betref , omtrent vyf jaar gelede het ons gedraai by 16% van bruto vastekapitaalformasie as 'n persentasie van Bruto Binnelandse Produk ( BBP ) .ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
gedraai
features...VerbForm=Part
Subcat=Intr
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike , 1998 het op 15 November 2000 in werking getree .wet
features...upos=NOUN
Number=Sing
getree
features...VerbForm=Part
Subcat=Intr
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die aansoekvorm ( DA 185 ) moet deur die applikant self ingevul word en nie deur 'n derde party nie , anders sal die aansoek nie oorweeg word nie .aansoekvorm
features...upos=NOUN
Number=Sing
ingevul
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Soos die agbare lede weet , het ons regering die geveg teen misdaad een van ons hoof-fokusareas gemaak .regering
features...upos=NOUN
Number=Sing
gemaak
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Entstowwe vir dieregebruik mag slegs na Suid-Afrika ingevoer en versprei of verkoop word as hulle ingevolge die Wet op Misstowwe , Veevoedsel , Landboumiddels en Veemiddels , 1947 ( Wet 36 van 1947 ) geregistreer is .entstowwe
features...upos=NOUN
Number=Plur
ingevoer
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Indien jy vir 'n beloning in aanmerking kom ( en jy wel daarvoor aansoek gedoen het ) , sal die ondersoekbeampte die bedrag van die beloning vasstel en die eis ooreenkomstig National Information 2 / 2001 ( Nasionale Inligting 2 / 2001 ) verwerk .jy
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=2
PronType=Prs
gedoen
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Jy moet 'n visvangsregtehouer wees ( jy het reeds aansoek gedoen en visvangsregte is reeds toegestaan ) .jy
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=2
PronType=Prs
gedoen
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Vyftig jaar gelede , toe hulle besig was om voor te berei vir die sameroeping van die Volkskongres , wat die Vryheidsmanifes aanvaar het , het die patriotte van destyds gesê : " Laat ons saam praat , ons almal saam - Afrikaan en Europeaan , Indiër en Gekleurde ... al die mense van Suid-Afrika ...patriotte
features...upos=NOUN
Number=Plur
gesê
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ons ekonomie het meer toeganklik geword , en sedert 1994 het dit gelyktydig meer geïntegreerd geraak in die globale stelsel .dit
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=3
PronType=Prs
geraak
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die vooruitgang van die ekonomie het groot uitdagings vir ons almal meegebring .vooruitgang
features...upos=NOUN
Number=Sing
meegebring
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Lede van die publiek word gehelp deur oproepsentrumpersoneel wat goed opgelei is in ondersoekende onderhoudvoering .lede
features...upos=NOUN
Number=Plur
gehelp
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring bou die leeruitkomste vir die Algemene-Onderwys-en-Opleidingsband vir graad R-9 ( vir skole ) op die kritieke en ontwikkelingsuitkomste wat deur die Grondwet geïnspireer is en in 'n demokratiese proses ontwikkel is .wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
geïnspireer
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
In hierdie verband sal die Regering sorg dat besluite wat reeds oor die verskerping van ons stryd teen misdaad geneem is , doeltreffend geïmplementeer word .wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
geneem
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Wannneer lewende plaasdiere soos beeste , skape , bokke en perde ( nie katte of honde nie ) ingevoer word , moet jy 'n diereverbeteringspermit kry voor 'n veeartsenyinvoerpermit uitgereik kan word .wannneer
features...upos=PRON
PronType=Rel
ingevoer
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die forensiese laboratoriums , wat met die heel nuutste tegnologie toegerus is , tot hulle volle kapasiteit uitbou ; en sorg dat die databasis met vingerafdrukke optimaal gebruik word - 'n groot deel van die onlangse sukses met die oplos van ernstige misdaadsake is inderdaad deur hierdie stelsels moontlik gemaak .wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
toegerus
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ons het ook ambisieuse doelwitte gestel vir vaardigheidsontwikkeling om addisionele ingenieurs en tegnici te kweek en om die aantal gekwalifiseerde Wiskunde- en Wetenskaponderwysers te vermeerder .ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
gestel
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Dienste-inligting word oorspronklik in Engels opgestel , waarna dit in die ander tale vertaal word .dienste-inligting
features...upos=NOUN
Number=Sing
opgestel
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die afdeling Authority to Apply moet deur die alleeneienaar , direkteur , vennote , lid , trustee , of persoon wat die besigheid bestuur ingevul word wanneer daar aansoek gedoen word om as 'n doeane-en-aksyns spesiale vervaardiger vir AGOA geregistreer te word .afdeling
features...upos=NOUN
Number=Sing
ingevul
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ons het in die afgelope 15 jaar ons bes gedoen om hierdie euwel deur maatskaplike dienste uit te roei .ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
gedoen
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die frekwensie van die gevangenisbesoeke hang van die huidige beleid , die ligging , kultuur en wette van die staat wat die arres opgelê het , asook van die heersende veiligheidsituasie in die land en die gevangenis af .wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
opgelê
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Maak jou Acrobat Reader toepassing oop en maak daarna die dokumente wat jy afgelaai het oop .jy
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=2
PronType=Prs
afgelaai
features...VerbForm=Part
Subcat=Intr
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die nasionale noodtoestand wat veroorsaak is deur die huidige kragonderbrekings bied 'n uitdaging en die geleentheid aan ons hele nasie om gehoor te gee aan die beroep wat ons so pas gedoen het dat ons almal moet saamstaan om ons land op koers te hou .ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
gedoen
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Persoonlik - Dokumente wat persoonlik ingehandig is , kan slegs met 'n ontvangsbewys afgehaal word .wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
ingehandig
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die agent sal die oproep onmiddellik beëindig indien hy of sy vermoed dat jy nie die persoon is wat die oorspronklike oproep gemaak het nie .wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
gemaak
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Gedurende die loop van hierdie jaar sal ons die eeufeesviering van die stigting van die Unie van Suid-Afrika vier , wat in 1910 tot stand gekom het .wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
gekom
features...VerbForm=Part
Subcat=Intr
UD_Afrikaans-AfriBooms
Dit moet gebaseer wees op die nasionale begeerte na vrede , dit moet hierdie begeerte versterk , en dit moet die endemiese geweld wat gemeenskappe in die gesig staar , beveg ... met spesiale aandag aan die onderskeie vorme van geweld waaraan vroue onderwerp word ...dit
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=3
PronType=Prs
gebaseer
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Gebruikers met gewone of kredietmeters sal nie so maklik kan sien wanneer hulle hulle kwota ( eenhede ) gratis elektrisiteit opgebruik het nie .hulle
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=3
PronType=Prs
opgebruik
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die hersiening van die Nasionale Menslike Hulpbronontwikkelingstrategie sal hierdie jaar afgehandel word , en die projekte wat onderneem is deur die gesamentlike span wat bestaan uit regering- , arbeid- , besigheid- en akademiese instellings , en wat gereël word deur die " Joint Initiative on Priority Skills Acquisition " ( Jipsa ) , sal verskerp word .wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
gereël
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die hersiening van die Nasionale Menslike Hulpbronontwikkelingstrategie sal hierdie jaar afgehandel word , en die projekte wat onderneem is deur die gesamentlike span wat bestaan uit regering- , arbeid- , besigheid- en akademiese instellings , en wat gereël word deur die " Joint Initiative on Priority Skills Acquisition " ( Jipsa ) , sal verskerp word .hersiening
features...upos=NOUN
Number=Sing
afgehandel
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ons wil ook graag weereens ons verbintenis bevestig aan die noue bande wat ons met Brazil en Indië gevorm het deur die IBSA ; en ook die versterking van bande wat ons land gesmee het met Rusland en lande in Asië , die Midde-Ooste , sowel as Latyn- en Noord-Amerika .ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
gevorm
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die oorspronklike aansoek moet gepos word , anders sal 'n permit nie uitgereik word nie .aansoek
features...upos=NOUN
Number=Sing
gepos
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ek is egter besonder bly om vandag die agbare Albertina Luthuli in ons midde te verwelkom ; dogter van ons eerste Nobel-vredespryswenner , Inkosi Albert Luthuli , wie se tragiese dood , 40 jaar gelede , ons vanjaar herdenk wanneer ons die tragiese dag in herinnering roep waarop aangekondig is dat hy in die suikervelde van KwaDukuza deur 'n voortsnellende trein vermorsel is .waarop
features...upos=PRON
PronType=Rel
aangekondig
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Luister , praat , lees en kyk , skryf , dink en redeneer , en kennis van klanke , woorde en grammatika behoort , alhoewel dit as aparte leeruitkomste aangebied word , tydens onderrig en assessering geïntegreer te word .dit
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=3
PronType=Prs
aangebied
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Boonop sal ons die Maatskaplike Noodverligting-toelae en voedselsekuriteit-maatreëls meer gereeld aanwend , spesifiek om ook diegene te teiken wat nie deur die Werkloosheidsversekeringsfonds gedek word nie of wie se voordele uitgeput is .wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
gedek
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Saam met Brasilië , Indië en China , en in samewerking met die Verenigde State , wat die ontwikkelde wêreld verteenwoordig , het ons 'n wesenlike bydrae gelewer tot die ooreenkoms wat in Desember verlede jaar by die Klimaatberaad in Kopenhagen aanvaar is .ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
gelewer
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Met u vergunning wil ek graag verder teruggaan , en in die herinnering roep wat ons , as verteenwoordigers van ons mense , in 2004 gesê het in die teenwoordigheid van ons vriende van die res van die wêreld , wat byeengekom by die regeringsetel by die Uniegebou in Pretoria , op Vryheidsdag , die 10de herdenking van ons bevryding , en in deelname aan die inhuldiging van die President van die Republiek , wat deur ons Parlement verkies is ooreenkomstig die wil wat ons mense op demokratiese wyse tydens die 2004-verkiesing uitgespreek het .wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
byeengekom
features...VerbForm=Part
Subcat=Intr
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die Oranje Sertifikaat word uitgereik wanneer die monster amptelik van die lot getrek word en die toetse gedoen word onder gesag van die geakkrediteerde laboratorium wat die monster getrek het .wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
getrek
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Vorms kan per hand afgelewer of per pos gestuur word .vorms
features...upos=NOUN
Number=Plur
afgelewer
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ons sal ook die strategie en programme vir kwessies rakende maatskaplike binding , met inbegrip van die omvattende en geïntegreerde armoedebekampingstrategie wat ons reeds genoem het , afhandel ; en ons sal aandag skenk aan sake wat op nasionale eenheid , waardestelsels en identiteit betrekking het .ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
genoem
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Hy het voorgestel dat ek die welbekende woorde waarmee Charles Dickens sy novelle A Tale of Two Cities geopen het , aanhaal om die werklikheid wat ons in die gesig staar , vas te vang .Charles
features...upos=PROPN
NounType=Prop
Number=Sing
geopen
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Suid-Afrika moet nog ten volle erkenning gee aan die deurslaggewende rol van die voormalige President van die ANC , Comrade Oliver Tambo , wat die grondslag gelê het vir hierdie land om 'n uitmuntende voorbeeld van demokrasie en vryheid te word .wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
gelê
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
President Mandela het 'n sentrale rol gespeel om die land te help om die gasheerregte vir hierdie groot geleentheid te wen .president
features...upos=NOUN
Number=Sing
gespeel
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Dieselfde prosedure as wanneer 'n onderhoudseis vir die eerste keer ingestel word , sal nou gevolg word .wanneer
features...upos=PRON
PronType=Rel
ingestel
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Nóg die GCIS of enige van die regspersone ten opsigte van wie inligting op hierdie werf vervat is , nóg werknemers van die GCIS of sodanige regspersoon , kan aanspreeklik gehou word vir enige spesiale , indirekte , toevallige , gevolgskade of bestraffende skadevergoeding , of enige ander skadevergoeding ook al , ongeag of dit voortgevloei het uit 'n kontrak , wetsbepaling , delik ( met inbegrip van , sonder beperking , nalatigheid ) of andersins , wat met die gebruik van hierdie dokument of inligting verband hou .dit
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=3
PronType=Prs
voortgevloei
features...VerbForm=Part
Subcat=Intr
UD_Afrikaans-AfriBooms
Sy dood was net so skokkend en geheimsinnig as wat sy lewe 'n leidster was wat vooruitgewys het na die vryheid wat ons vandag geniet .wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
vooruitgewys
features...VerbForm=Part
Subcat=Intr
UD_Afrikaans-AfriBooms
Hulle eienaarskap van die markkapitalisasie van die JSE het toegeneem van net meer as 3% in 2004 tot byna 5% ; en die verhouding van swart mense in die topbestuur het van 24% van die totaal tot 27% toegeneem .eienaarskap
features...upos=NOUN
Number=Sing
toegeneem
features...VerbForm=Part
Subcat=Intr
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die boedel moet dan geadministreer en verdeel word in ooreenstemming met die oorledene se boedel , of indien daar geen testament nagelaat is nie , in ooreenstemming met die voorwaardes van die wet .boedel
features...upos=NOUN
Number=Sing
geadministreer
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Albei hierdie oorspronklike permitte moet by die plek van binnekoms aan die veeartsenybeampte voorgelê word , saam met die oorspronklike veeartsenygesondheidsertifikaat wat deur die land van uitvoer uitgereik is .permitte
features...upos=NOUN
Number=Plur
voorgelê
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Skakels na eksterne webtuistes word aangedui deur die woorde ' buiteskakel - maak 'n nuwe venster oop ' , wat in 'n venstertjie sal verskyn wanneer jou merker oor die skakel beweeg word .skakels
features...upos=NOUN
Number=Plur
aangedui
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms
Metodes wat vir assesseringsaktiwiteite gekies word , moet gepas wees vir die assesseringstandaarde wat geassesseer word .wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
gekies
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
UD_Afrikaans-AfriBooms