Example items (sample of 50)

sen_strVerb_formVerb_featuresnsubj_formnsubj_featurestreebank_link
Wat dit betref , omtrent vyf jaar gelede het ons gedraai by 16% van bruto vastekapitaalformasie as 'n persentasie van Bruto Binnelandse Produk ( BBP ) .gedraai
features...VerbForm=Part
Subcat=Intr
ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike , 1998 het op 15 November 2000 in werking getree .getree
features...VerbForm=Part
Subcat=Intr
wet
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die aansoekvorm ( DA 185 ) moet deur die applikant self ingevul word en nie deur 'n derde party nie , anders sal die aansoek nie oorweeg word nie .ingevul
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
aansoekvorm
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
Soos die agbare lede weet , het ons regering die geveg teen misdaad een van ons hoof-fokusareas gemaak .gemaak
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
regering
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
Entstowwe vir dieregebruik mag slegs na Suid-Afrika ingevoer en versprei of verkoop word as hulle ingevolge die Wet op Misstowwe , Veevoedsel , Landboumiddels en Veemiddels , 1947 ( Wet 36 van 1947 ) geregistreer is .ingevoer
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
entstowwe
features...upos=NOUN
Number=Plur
UD_Afrikaans-AfriBooms
Indien jy vir 'n beloning in aanmerking kom ( en jy wel daarvoor aansoek gedoen het ) , sal die ondersoekbeampte die bedrag van die beloning vasstel en die eis ooreenkomstig National Information 2 / 2001 ( Nasionale Inligting 2 / 2001 ) verwerk .gedoen
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
jy
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=2
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Jy moet 'n visvangsregtehouer wees ( jy het reeds aansoek gedoen en visvangsregte is reeds toegestaan ) .gedoen
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
jy
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=2
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Vyftig jaar gelede , toe hulle besig was om voor te berei vir die sameroeping van die Volkskongres , wat die Vryheidsmanifes aanvaar het , het die patriotte van destyds gesê : " Laat ons saam praat , ons almal saam - Afrikaan en Europeaan , Indiër en Gekleurde ... al die mense van Suid-Afrika ...gesê
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
patriotte
features...upos=NOUN
Number=Plur
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ons ekonomie het meer toeganklik geword , en sedert 1994 het dit gelyktydig meer geïntegreerd geraak in die globale stelsel .geraak
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
dit
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=3
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die vooruitgang van die ekonomie het groot uitdagings vir ons almal meegebring .meegebring
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
vooruitgang
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
Lede van die publiek word gehelp deur oproepsentrumpersoneel wat goed opgelei is in ondersoekende onderhoudvoering .gehelp
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
lede
features...upos=NOUN
Number=Plur
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die Hersiene Nasionale Kurrikulumverklaring bou die leeruitkomste vir die Algemene-Onderwys-en-Opleidingsband vir graad R-9 ( vir skole ) op die kritieke en ontwikkelingsuitkomste wat deur die Grondwet geïnspireer is en in 'n demokratiese proses ontwikkel is .geïnspireer
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
UD_Afrikaans-AfriBooms
In hierdie verband sal die Regering sorg dat besluite wat reeds oor die verskerping van ons stryd teen misdaad geneem is , doeltreffend geïmplementeer word .geneem
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
UD_Afrikaans-AfriBooms
Wannneer lewende plaasdiere soos beeste , skape , bokke en perde ( nie katte of honde nie ) ingevoer word , moet jy 'n diereverbeteringspermit kry voor 'n veeartsenyinvoerpermit uitgereik kan word .ingevoer
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
wannneer
features...upos=PRON
PronType=Rel
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die forensiese laboratoriums , wat met die heel nuutste tegnologie toegerus is , tot hulle volle kapasiteit uitbou ; en sorg dat die databasis met vingerafdrukke optimaal gebruik word - 'n groot deel van die onlangse sukses met die oplos van ernstige misdaadsake is inderdaad deur hierdie stelsels moontlik gemaak .toegerus
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ons het ook ambisieuse doelwitte gestel vir vaardigheidsontwikkeling om addisionele ingenieurs en tegnici te kweek en om die aantal gekwalifiseerde Wiskunde- en Wetenskaponderwysers te vermeerder .gestel
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Dienste-inligting word oorspronklik in Engels opgestel , waarna dit in die ander tale vertaal word .opgestel
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
dienste-inligting
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die afdeling Authority to Apply moet deur die alleeneienaar , direkteur , vennote , lid , trustee , of persoon wat die besigheid bestuur ingevul word wanneer daar aansoek gedoen word om as 'n doeane-en-aksyns spesiale vervaardiger vir AGOA geregistreer te word .ingevul
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
afdeling
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ons het in die afgelope 15 jaar ons bes gedoen om hierdie euwel deur maatskaplike dienste uit te roei .gedoen
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die frekwensie van die gevangenisbesoeke hang van die huidige beleid , die ligging , kultuur en wette van die staat wat die arres opgelê het , asook van die heersende veiligheidsituasie in die land en die gevangenis af .opgelê
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
UD_Afrikaans-AfriBooms
Maak jou Acrobat Reader toepassing oop en maak daarna die dokumente wat jy afgelaai het oop .afgelaai
features...VerbForm=Part
Subcat=Intr
jy
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=2
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die nasionale noodtoestand wat veroorsaak is deur die huidige kragonderbrekings bied 'n uitdaging en die geleentheid aan ons hele nasie om gehoor te gee aan die beroep wat ons so pas gedoen het dat ons almal moet saamstaan om ons land op koers te hou .gedoen
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Persoonlik - Dokumente wat persoonlik ingehandig is , kan slegs met 'n ontvangsbewys afgehaal word .ingehandig
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die agent sal die oproep onmiddellik beëindig indien hy of sy vermoed dat jy nie die persoon is wat die oorspronklike oproep gemaak het nie .gemaak
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
UD_Afrikaans-AfriBooms
Gedurende die loop van hierdie jaar sal ons die eeufeesviering van die stigting van die Unie van Suid-Afrika vier , wat in 1910 tot stand gekom het .gekom
features...VerbForm=Part
Subcat=Intr
wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
UD_Afrikaans-AfriBooms
Dit moet gebaseer wees op die nasionale begeerte na vrede , dit moet hierdie begeerte versterk , en dit moet die endemiese geweld wat gemeenskappe in die gesig staar , beveg ... met spesiale aandag aan die onderskeie vorme van geweld waaraan vroue onderwerp word ...gebaseer
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
dit
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=3
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Gebruikers met gewone of kredietmeters sal nie so maklik kan sien wanneer hulle hulle kwota ( eenhede ) gratis elektrisiteit opgebruik het nie .opgebruik
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
hulle
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=3
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die hersiening van die Nasionale Menslike Hulpbronontwikkelingstrategie sal hierdie jaar afgehandel word , en die projekte wat onderneem is deur die gesamentlike span wat bestaan uit regering- , arbeid- , besigheid- en akademiese instellings , en wat gereël word deur die " Joint Initiative on Priority Skills Acquisition " ( Jipsa ) , sal verskerp word .gereël
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die hersiening van die Nasionale Menslike Hulpbronontwikkelingstrategie sal hierdie jaar afgehandel word , en die projekte wat onderneem is deur die gesamentlike span wat bestaan uit regering- , arbeid- , besigheid- en akademiese instellings , en wat gereël word deur die " Joint Initiative on Priority Skills Acquisition " ( Jipsa ) , sal verskerp word .afgehandel
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
hersiening
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ons wil ook graag weereens ons verbintenis bevestig aan die noue bande wat ons met Brazil en Indië gevorm het deur die IBSA ; en ook die versterking van bande wat ons land gesmee het met Rusland en lande in Asië , die Midde-Ooste , sowel as Latyn- en Noord-Amerika .gevorm
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die oorspronklike aansoek moet gepos word , anders sal 'n permit nie uitgereik word nie .gepos
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
aansoek
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ek is egter besonder bly om vandag die agbare Albertina Luthuli in ons midde te verwelkom ; dogter van ons eerste Nobel-vredespryswenner , Inkosi Albert Luthuli , wie se tragiese dood , 40 jaar gelede , ons vanjaar herdenk wanneer ons die tragiese dag in herinnering roep waarop aangekondig is dat hy in die suikervelde van KwaDukuza deur 'n voortsnellende trein vermorsel is .aangekondig
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
waarop
features...upos=PRON
PronType=Rel
UD_Afrikaans-AfriBooms
Luister , praat , lees en kyk , skryf , dink en redeneer , en kennis van klanke , woorde en grammatika behoort , alhoewel dit as aparte leeruitkomste aangebied word , tydens onderrig en assessering geïntegreer te word .aangebied
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
dit
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=3
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Boonop sal ons die Maatskaplike Noodverligting-toelae en voedselsekuriteit-maatreëls meer gereeld aanwend , spesifiek om ook diegene te teiken wat nie deur die Werkloosheidsversekeringsfonds gedek word nie of wie se voordele uitgeput is .gedek
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
UD_Afrikaans-AfriBooms
Saam met Brasilië , Indië en China , en in samewerking met die Verenigde State , wat die ontwikkelde wêreld verteenwoordig , het ons 'n wesenlike bydrae gelewer tot die ooreenkoms wat in Desember verlede jaar by die Klimaatberaad in Kopenhagen aanvaar is .gelewer
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Met u vergunning wil ek graag verder teruggaan , en in die herinnering roep wat ons , as verteenwoordigers van ons mense , in 2004 gesê het in die teenwoordigheid van ons vriende van die res van die wêreld , wat byeengekom by die regeringsetel by die Uniegebou in Pretoria , op Vryheidsdag , die 10de herdenking van ons bevryding , en in deelname aan die inhuldiging van die President van die Republiek , wat deur ons Parlement verkies is ooreenkomstig die wil wat ons mense op demokratiese wyse tydens die 2004-verkiesing uitgespreek het .byeengekom
features...VerbForm=Part
Subcat=Intr
wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die Oranje Sertifikaat word uitgereik wanneer die monster amptelik van die lot getrek word en die toetse gedoen word onder gesag van die geakkrediteerde laboratorium wat die monster getrek het .getrek
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
UD_Afrikaans-AfriBooms
Vorms kan per hand afgelewer of per pos gestuur word .afgelewer
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
vorms
features...upos=NOUN
Number=Plur
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ons sal ook die strategie en programme vir kwessies rakende maatskaplike binding , met inbegrip van die omvattende en geïntegreerde armoedebekampingstrategie wat ons reeds genoem het , afhandel ; en ons sal aandag skenk aan sake wat op nasionale eenheid , waardestelsels en identiteit betrekking het .genoem
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Hy het voorgestel dat ek die welbekende woorde waarmee Charles Dickens sy novelle A Tale of Two Cities geopen het , aanhaal om die werklikheid wat ons in die gesig staar , vas te vang .geopen
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
Charles
features...upos=PROPN
NounType=Prop
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
Suid-Afrika moet nog ten volle erkenning gee aan die deurslaggewende rol van die voormalige President van die ANC , Comrade Oliver Tambo , wat die grondslag gelê het vir hierdie land om 'n uitmuntende voorbeeld van demokrasie en vryheid te word .gelê
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
UD_Afrikaans-AfriBooms
President Mandela het 'n sentrale rol gespeel om die land te help om die gasheerregte vir hierdie groot geleentheid te wen .gespeel
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
president
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
Dieselfde prosedure as wanneer 'n onderhoudseis vir die eerste keer ingestel word , sal nou gevolg word .ingestel
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
wanneer
features...upos=PRON
PronType=Rel
UD_Afrikaans-AfriBooms
Nóg die GCIS of enige van die regspersone ten opsigte van wie inligting op hierdie werf vervat is , nóg werknemers van die GCIS of sodanige regspersoon , kan aanspreeklik gehou word vir enige spesiale , indirekte , toevallige , gevolgskade of bestraffende skadevergoeding , of enige ander skadevergoeding ook al , ongeag of dit voortgevloei het uit 'n kontrak , wetsbepaling , delik ( met inbegrip van , sonder beperking , nalatigheid ) of andersins , wat met die gebruik van hierdie dokument of inligting verband hou .voortgevloei
features...VerbForm=Part
Subcat=Intr
dit
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=3
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Sy dood was net so skokkend en geheimsinnig as wat sy lewe 'n leidster was wat vooruitgewys het na die vryheid wat ons vandag geniet .vooruitgewys
features...VerbForm=Part
Subcat=Intr
wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
UD_Afrikaans-AfriBooms
Hulle eienaarskap van die markkapitalisasie van die JSE het toegeneem van net meer as 3% in 2004 tot byna 5% ; en die verhouding van swart mense in die topbestuur het van 24% van die totaal tot 27% toegeneem .toegeneem
features...VerbForm=Part
Subcat=Intr
eienaarskap
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die boedel moet dan geadministreer en verdeel word in ooreenstemming met die oorledene se boedel , of indien daar geen testament nagelaat is nie , in ooreenstemming met die voorwaardes van die wet .geadministreer
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
boedel
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
Albei hierdie oorspronklike permitte moet by die plek van binnekoms aan die veeartsenybeampte voorgelê word , saam met die oorspronklike veeartsenygesondheidsertifikaat wat deur die land van uitvoer uitgereik is .voorgelê
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
permitte
features...upos=NOUN
Number=Plur
UD_Afrikaans-AfriBooms
Skakels na eksterne webtuistes word aangedui deur die woorde ' buiteskakel - maak 'n nuwe venster oop ' , wat in 'n venstertjie sal verskyn wanneer jou merker oor die skakel beweeg word .aangedui
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
skakels
features...upos=NOUN
Number=Plur
UD_Afrikaans-AfriBooms
Metodes wat vir assesseringsaktiwiteite gekies word , moet gepas wees vir die assesseringstandaarde wat geassesseer word .gekies
features...VerbForm=Part
Subcat=Tran
wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
UD_Afrikaans-AfriBooms