Example items (sample of 50)
| sen_str | Aux_form | Aux_features | nsubj_form | nsubj_features | treebank_link |
|---|---|---|---|---|---|
| 'n Persoon wat vir die betaling van voorlopige belasting aanspreeklik word , moet binne 30 dae nadat hy of sy aanspreeklik geword het skriftelik om registrasie by die plaaslike takkantoor van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens ( SAID ) aansoek doen . | moet | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Mod | persoon | features...upos=NOUNNumber=Sing | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Ek is egter besonder bly om vandag die agbare Albertina Luthuli in ons midde te verwelkom ; dogter van ons eerste Nobel-vredespryswenner , Inkosi Albert Luthuli , wie se tragiese dood , 40 jaar gelede , ons vanjaar herdenk wanneer ons die tragiese dag in herinnering roep waarop aangekondig is dat hy in die suikervelde van KwaDukuza deur 'n voortsnellende trein vermorsel is . | is | features...SubjAuxCount=1Tense=Past VerbForm=Fin VerbType=Pas | waarop | features...upos=PRONPronType=Rel | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Môre sal ons die laaste eer aan haar betoon wanneer ons haar oorskot ter aarde bestel . | sal | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Mod | ons | features...upos=PRONCase=Acc,Nom Number=Plur Person=1 PronType=Prs | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Omdat die betalingsadvies generies van aard is en nie besonderhede oor 'n spesifieke belastingbetaler bevat nie , is dit uiters belangrik dat jy die korrekte rekeningbesonderhede op jou opgawe verstrek . | is | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Cop | dit | features...upos=PRONCase=Nom Number=Sing Person=3 PronType=Prs | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Ons sal nogtans verseker dat die leningsvlakke van die Regering versigtig en volhoubaar is . | is | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Cop | leningsvlakke | features...upos=NOUNNumber=Plur | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Jy kan vra dat die onderhoudsbedrag wat betaal word , verander moet word , hetsy omdat dit onvoldoende geword het of omdat jy nie langer kan bekostig om die huidige bedrag aan onderhoud te betaal nie . | kan | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Mod | jy | features...upos=PRONCase=Nom Number=Sing Person=2 PronType=Prs | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Hierdie jaar , 2010 , sal 'n jaar van aksie wees . | sal | features...SubjAuxCount=2+Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Mod | jaar | features...upos=NOUNNumber=Sing | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Indien die hof bevind dat 'n persoon aanspreeklik is vir die betaling van onderhoud , sal hy 'n bevel maak waarin hy bepaal hoeveel onderhoud betaal moet word . | sal | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Mod | hy | features...upos=PRONCase=Nom Number=Sing Person=3 PronType=Prs | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Om 'n entstof in te voer wat vir diere gebruik word , moet jy 'n invoerpermit van die Direktoraat Dieregesondheid bekom . | moet | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Mod | jy | features...upos=PRONCase=Nom Number=Sing Person=2 PronType=Prs | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Daar bestaan talle maniere waarop terugvoering oor assessering aan leerders gegee kan word en deur onderwysers opgeteken kan word . | kan | features...SubjAuxCount=2+Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Mod | waarop | features...upos=PRONPronType=Rel | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Ek is seker dat die agbare lede sal saamstem dat die menslikheid van ons demokratiese bedeling uitdrukking behoort te vind in die mate waartoe ons aandag skenk aan die weerbaarste lede van ons samelewing . | is | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Cop | ek | features...upos=PRONCase=Nom Number=Sing Person=1 PronType=Prs | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Die heersende magtiging bepaal dat fondse wat vanuit Suid-Afrika oorgedra word vir toiletware , kos en persoonlike items ( nie regskoste nie ) nie R2 000 ( tweeduisend rand ) per maand mag oorskry nie . | mag | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Mod | fondse | features...upos=NOUNNumber=Plur | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Maar ofskoon ons ten volle daarop geregtig is om Afrika se prestasies in die bewerkstelliging van vrede en stabiliteit te vier , mag ons die uitdagings wat ons die hoof moet bied in ons pogings tot die bylê van konflik in die oorblywende gebiede , veral die algemene vredesproses in die Soedan , en die situasie in Darfoer , die Ivoorkus en Somalië , nie geringskat nie . | moet | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Mod | ons | features...upos=PRONCase=Acc,Nom Number=Plur Person=1 PronType=Prs | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Assesseringstandaarde word vir elke graad omskryf en beskryf die diepte en wydte van wat leerders behoort te weet en waartoe hulle in staat moet wees . | behoort | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Mod | wat | features...upos=PRONPronType=Rel | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Ons moet , onder andere , die huidige teenspoed aanwend om te verseker dat ons huise en ekonomie meer energiedoeltreffend word . | moet | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Mod | ons | features...upos=PRONCase=Acc,Nom Number=Plur Person=1 PronType=Prs | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Jou munisipaliteit sal maandstate aan jou pos wat aandui watter hoeveel elektrisiteit en water jy gebruik het en hoeveel die bedrag geld is wat u daarvoor moet betaal . | is | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Cop | hoeveel | features...upos=PRONPronType=Rel | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Ons sal verseker dat ons spoornetwerk betroubaar en mededingend is en beter met ons seehawens geïntegreer is . | is | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Cop | spoornetwerk | features...upos=NOUNNumber=Sing | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| 'n Buitelandse visvaartuig is 'n vaartuig wat deur 'n nie-Suid-Afrikaanse burger , dit wil sê 'n buitelander , besit word en onder 'n ander vlagstaat as die Republiek van Suid-Afrika ( RSA ) geregistreer is . | word | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Pas | wat | features...upos=PRONPronType=Rel | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Die plig om 'n familielid te onderhou is nie beperk tot die onderhoud van 'n kind nie . | is | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Cop | plig | features...upos=NOUNNumber=Sing | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Die fokus op mikro-ekonomiese hervorming gedurende die afgelope dekade , en veral die pogings sedert 2004 om stelselmatig die magdom versperrings in die pad van groei uit die weg te ruim , het 'n positiewe impak gehad . | het | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Aux | fokus | features...upos=NOUNNumber=Sing | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Dit was ons helaas nie beskore nie . | was | features...SubjAuxCount=1Tense=Past VerbForm=Fin VerbType=Cop | dit | features...upos=PRONCase=Nom Number=Sing Person=3 PronType=Prs | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| President Botha het met die voormalige Minister van Justisie , mnr Kobie Coetzee , saamgewerk , wat op sy beurt hierin bygestaan is deur dr Neil Barnard en mnr Mike Louw . | het | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Aux | president | features...upos=NOUNNumber=Sing | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Nadat die tekortkominge wat ons verlede jaar in ons Basiese Volwassene-Opleidingsprogram uitgelig het , reggestel is , gaan ons hierdie maand die Kha Ri Gude ( kom ons leer ) massa geletterdheidsveldtog van stapel stuur . | het | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Aux | ons | features...upos=PRONCase=Acc,Nom Number=Plur Person=1 PronType=Prs | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Toe hierdie administrasie verlede jaar aan bewind gekom het , het ons onsself daartoe verbind om harder te werk om 'n sterk ontwikkelingstaat te bou . | het | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Aux | ons | features...upos=PRONCase=Acc,Nom Number=Plur Person=1 PronType=Prs | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Alle huwelike wat ingevolge die gewoontereg voltrek is nadat die Wet in werking getree het , is binne gemeenskap van goedere . | is | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Cop | huwelike | features...upos=NOUNNumber=Plur | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Ons wil graag in hierdie verband al die partye in Zimbabwe gelukwens met die onderhandelinge wat hulle aangegaan het , met die uiteindelike prys wat nog altyd die wens van die mense van daardie land en die subkontinent as 'n geheel was , naamlik 'n stabiele en wettige regering wat die uitdagings wat deur die mense in die gesig gestaar word , wil aanspreek . | wil | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Mod | wat | features...upos=PRONPronType=Rel | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| 'n Oorsese maatskappy mag nie om registrasie in Suid-Afrika aansoek doen nie . | mag | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Mod | maatskappy | features...upos=NOUNNumber=Sing | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Indien 'n leerder by 'n skool inskryf waar die taal van onderrig en leer 'n addisionele taal vir die leerder is , behoort onderwysers en die skool voorsiening te maak vir spesiale ondersteuning en addisionele leer in die addisionele taal , totdat dit vir die leerder moontlik is om doeltreffend in die onderrigtaal te leer . | is | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Cop | dit | features...upos=PRONCase=Nom Number=Sing Person=3 PronType=Prs | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Die verbetering in die prestasie van die Staatsdiens is ook afhanklik van die gehalte van die leierskap wat deur die uitvoerende en seniorbestuur verskaf word . | is | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Cop | verbetering | features...upos=NOUNNumber=Sing | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| In openbare en privaatinstansies is die moontlikheid van misdadige skemas wat hulpbronne uitwis deur korrupsie altyd 'n bron van groot kommer . | is | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Cop | moontlikheid | features...upos=NOUNNumber=Sing | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Lê die grondslag vir 'n demokratiese en oop samelewing waarin regering op die wil van die bevolking gegrondves is en elke burger gelyk deur die reg beskerm word . | is | features...SubjAuxCount=1Tense=Past VerbForm=Fin VerbType=Pas | waarin | features...upos=PRONPronType=Rel | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Gedurende die loop van hierdie jaar sal ons die eeufeesviering van die stigting van die Unie van Suid-Afrika vier , wat in 1910 tot stand gekom het . | sal | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Mod | ons | features...upos=PRONCase=Acc,Nom Number=Plur Person=1 PronType=Prs | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Die Regering kan met reg trots wees daarop dat ons die demografiese samestelling van die Staatsdiens verander het , wat feitlik in alle opsigte die karakter van ons samelewing weerspieël . | kan | features...SubjAuxCount=2+Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Mod | regering | features...upos=NOUNNumber=Sing | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Ons het gesê hulle moet sportsentrums en beter inkopiesentrums hê soos dié in die stede . | het | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Aux | ons | features...upos=PRONCase=Acc,Nom Number=Plur Person=1 PronType=Prs | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Ofskoon ons die voorkoms van die meeste vorme van kontakmisdaad verlaag het , is die jaarlikse koers van afname in misdaadkategorieë soos diefstal , aanranding en moord nog steeds laer as die 7 tot 10% wat ons ons ten doel gestel het . | is | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Cop | koers | features...upos=NOUNNumber=Sing | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Hierdie poste is in areas soos konstruksie , tuis- en gemeenskapsgebaseerde sorg en omgewingsprojekte . | is | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Cop | poste | features...upos=NOUNNumber=Plur | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Bevoegdheid in spesifieke leeruitkomste kan op talle verskillende maniere getoon word ; dus moet 'n verskeidenheid assesseringsmetodes en geleenthede waartydens leerders hul vermoë kan toon , gebruik en verskaf word . | kan | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Mod | leerders | features...upos=NOUNNumber=Plur | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Hulle sal aan die einde van die maand 'n rekening kry vir die bykomende elektrisiteit wat hulle gebruik het . | sal | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Mod | hulle | features...upos=PRONCase=Acc,Nom Number=Plur Person=3 PronType=Prs | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Ten einde PDF-dokumente te kan oopmaak , moet jy Adobe Acrobat Reader 4 of hoër op jou rekenaar geïnstalleer hê . | moet | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Mod | jy | features...upos=PRONCase=Nom Number=Sing Person=2 PronType=Prs | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Immunisasiedekking vir kinders het gelykmatig verbeter tot omtrent 85% ; en malaria-gevalle het dramaties afgeneem . | het | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Aux | immunisasiedekking | features...upos=NOUNNumber=Sing | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Maar ons internasionale handelsbalans toon dat ons nie daarin geslaag het om die kapasiteit te skep om die verbruikers- en kapitale goedere wat ons land nodig het , te lewer nie . | het | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Aux | ons | features...upos=PRONCase=Acc,Nom Number=Plur Person=1 PronType=Prs | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Toegang tot gesondheids- en onderwysgeriewe het verbeter . | het | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Aux | toegang | features...upos=NOUNNumber=Sing | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Hoe gou nadat iemand gesekwestreer is kan die insolvent om rehabilitasie aansoek doen ? | kan | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Mod | insolvent | features...upos=NOUNNumber=Sing | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Die veeartsenygesondheidsertifikaat moet binne 10 dae voor vertrek in Engels ingevul word deur 'n veearts wat deur die veeartsenybestuur van die land van uitvoer daartoe gemagtig is . | moet | features...SubjAuxCount=2+Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Mod | veeartsenygesondheidsertifikaat | features...upos=NOUNNumber=Sing | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Die plaaslike regering moet werk . | moet | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Mod | regering | features...upos=NOUNNumber=Sing | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| 'n Plaaslike visvaartuig is gewoonlik toegerus om vir vis- of verwante aktiwiteite gebruik te word . | is | features...SubjAuxCount=1Tense=Past VerbForm=Fin VerbType=Pas | visvaartuig | features...upos=NOUNNumber=Sing | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| In die Eerste Dekade van Vryheid het die ekonomie jaarliks gemiddeld met 3% gegroei , en dit het verhoog tot 5% gemiddeld per jaar tussen 2004 tot 2007 . | het | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Aux | ekonomie | features...upos=NOUNNumber=Sing | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Geen persoon mag 'n visvaartuig of enige ander vaartuig gebruik om enige reg tot toegang uit te oefen nie tensy 'n lisensie daarvoor uitgereik is , met 'n ooreenstemmende permit indien die vaartuigeienaar 'n visvangsregtehouer is . | is | features...SubjAuxCount=1Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Cop | vaartuigeienaar | features...upos=NOUNNumber=Sing | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| Gebruikers wat voorafbetaalde elektrisiteitsmeters het , sal kan sien wanneer die gratis elektrisiteit opgebruik is , en hulle sal dan uit hulle eie sak meer elektrisiteit moet aankoop . | sal | features...SubjAuxCount=2+Tense=Pres VerbForm=Fin,Inf VerbType=Mod | gebruikers | features...upos=NOUNNumber=Plur | UD_Afrikaans-AfriBooms |
| In hierdie opsig moet ons die oorlede president van die African National Congress , Oliver Reginald Tambo , salueer vir dit wat hy deur vastelands- en wêreldliggame geïnisieer en bekendgestel het en wat later 'n kompas vir die vreedsame oplossing van die konflik in ons land sou word . | sou | features...SubjAuxCount=1Tense=Past VerbForm=Fin VerbType=Mod | kompas | features...upos=NOUNNumber=Sing | UD_Afrikaans-AfriBooms |