Example items (sample of 50)

sen_strAux_formAux_featuresnsubj_formnsubj_featurestreebank_link
'n Persoon wat vir die betaling van voorlopige belasting aanspreeklik word , moet binne 30 dae nadat hy of sy aanspreeklik geword het skriftelik om registrasie by die plaaslike takkantoor van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens ( SAID ) aansoek doen .moet
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Mod
persoon
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ek is egter besonder bly om vandag die agbare Albertina Luthuli in ons midde te verwelkom ; dogter van ons eerste Nobel-vredespryswenner , Inkosi Albert Luthuli , wie se tragiese dood , 40 jaar gelede , ons vanjaar herdenk wanneer ons die tragiese dag in herinnering roep waarop aangekondig is dat hy in die suikervelde van KwaDukuza deur 'n voortsnellende trein vermorsel is .is
features...SubjAuxCount=1
Tense=Past
VerbForm=Fin
VerbType=Pas
waarop
features...upos=PRON
PronType=Rel
UD_Afrikaans-AfriBooms
Môre sal ons die laaste eer aan haar betoon wanneer ons haar oorskot ter aarde bestel .sal
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Mod
ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Omdat die betalingsadvies generies van aard is en nie besonderhede oor 'n spesifieke belastingbetaler bevat nie , is dit uiters belangrik dat jy die korrekte rekeningbesonderhede op jou opgawe verstrek .is
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Cop
dit
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=3
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ons sal nogtans verseker dat die leningsvlakke van die Regering versigtig en volhoubaar is .is
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Cop
leningsvlakke
features...upos=NOUN
Number=Plur
UD_Afrikaans-AfriBooms
Jy kan vra dat die onderhoudsbedrag wat betaal word , verander moet word , hetsy omdat dit onvoldoende geword het of omdat jy nie langer kan bekostig om die huidige bedrag aan onderhoud te betaal nie .kan
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Mod
jy
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=2
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Hierdie jaar , 2010 , sal 'n jaar van aksie wees .sal
features...SubjAuxCount=2+
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Mod
jaar
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
Indien die hof bevind dat 'n persoon aanspreeklik is vir die betaling van onderhoud , sal hy 'n bevel maak waarin hy bepaal hoeveel onderhoud betaal moet word .sal
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Mod
hy
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=3
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Om 'n entstof in te voer wat vir diere gebruik word , moet jy 'n invoerpermit van die Direktoraat Dieregesondheid bekom .moet
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Mod
jy
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=2
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Daar bestaan talle maniere waarop terugvoering oor assessering aan leerders gegee kan word en deur onderwysers opgeteken kan word .kan
features...SubjAuxCount=2+
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Mod
waarop
features...upos=PRON
PronType=Rel
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ek is seker dat die agbare lede sal saamstem dat die menslikheid van ons demokratiese bedeling uitdrukking behoort te vind in die mate waartoe ons aandag skenk aan die weerbaarste lede van ons samelewing .is
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Cop
ek
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=1
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die heersende magtiging bepaal dat fondse wat vanuit Suid-Afrika oorgedra word vir toiletware , kos en persoonlike items ( nie regskoste nie ) nie R2 000 ( tweeduisend rand ) per maand mag oorskry nie .mag
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Mod
fondse
features...upos=NOUN
Number=Plur
UD_Afrikaans-AfriBooms
Maar ofskoon ons ten volle daarop geregtig is om Afrika se prestasies in die bewerkstelliging van vrede en stabiliteit te vier , mag ons die uitdagings wat ons die hoof moet bied in ons pogings tot die bylê van konflik in die oorblywende gebiede , veral die algemene vredesproses in die Soedan , en die situasie in Darfoer , die Ivoorkus en Somalië , nie geringskat nie .moet
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Mod
ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Assesseringstandaarde word vir elke graad omskryf en beskryf die diepte en wydte van wat leerders behoort te weet en waartoe hulle in staat moet wees .behoort
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Mod
wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ons moet , onder andere , die huidige teenspoed aanwend om te verseker dat ons huise en ekonomie meer energiedoeltreffend word .moet
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Mod
ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Jou munisipaliteit sal maandstate aan jou pos wat aandui watter hoeveel elektrisiteit en water jy gebruik het en hoeveel die bedrag geld is wat u daarvoor moet betaal .is
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Cop
hoeveel
features...upos=PRON
PronType=Rel
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ons sal verseker dat ons spoornetwerk betroubaar en mededingend is en beter met ons seehawens geïntegreer is .is
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Cop
spoornetwerk
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
'n Buitelandse visvaartuig is 'n vaartuig wat deur 'n nie-Suid-Afrikaanse burger , dit wil sê 'n buitelander , besit word en onder 'n ander vlagstaat as die Republiek van Suid-Afrika ( RSA ) geregistreer is .word
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Pas
wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die plig om 'n familielid te onderhou is nie beperk tot die onderhoud van 'n kind nie .is
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Cop
plig
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die fokus op mikro-ekonomiese hervorming gedurende die afgelope dekade , en veral die pogings sedert 2004 om stelselmatig die magdom versperrings in die pad van groei uit die weg te ruim , het 'n positiewe impak gehad .het
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Aux
fokus
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
Dit was ons helaas nie beskore nie .was
features...SubjAuxCount=1
Tense=Past
VerbForm=Fin
VerbType=Cop
dit
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=3
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
President Botha het met die voormalige Minister van Justisie , mnr Kobie Coetzee , saamgewerk , wat op sy beurt hierin bygestaan is deur dr Neil Barnard en mnr Mike Louw .het
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Aux
president
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
Nadat die tekortkominge wat ons verlede jaar in ons Basiese Volwassene-Opleidingsprogram uitgelig het , reggestel is , gaan ons hierdie maand die Kha Ri Gude ( kom ons leer ) massa geletterdheidsveldtog van stapel stuur .het
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Aux
ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Toe hierdie administrasie verlede jaar aan bewind gekom het , het ons onsself daartoe verbind om harder te werk om 'n sterk ontwikkelingstaat te bou .het
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Aux
ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Alle huwelike wat ingevolge die gewoontereg voltrek is nadat die Wet in werking getree het , is binne gemeenskap van goedere .is
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Cop
huwelike
features...upos=NOUN
Number=Plur
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ons wil graag in hierdie verband al die partye in Zimbabwe gelukwens met die onderhandelinge wat hulle aangegaan het , met die uiteindelike prys wat nog altyd die wens van die mense van daardie land en die subkontinent as 'n geheel was , naamlik 'n stabiele en wettige regering wat die uitdagings wat deur die mense in die gesig gestaar word , wil aanspreek .wil
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Mod
wat
features...upos=PRON
PronType=Rel
UD_Afrikaans-AfriBooms
'n Oorsese maatskappy mag nie om registrasie in Suid-Afrika aansoek doen nie .mag
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Mod
maatskappy
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
Indien 'n leerder by 'n skool inskryf waar die taal van onderrig en leer 'n addisionele taal vir die leerder is , behoort onderwysers en die skool voorsiening te maak vir spesiale ondersteuning en addisionele leer in die addisionele taal , totdat dit vir die leerder moontlik is om doeltreffend in die onderrigtaal te leer .is
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Cop
dit
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=3
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die verbetering in die prestasie van die Staatsdiens is ook afhanklik van die gehalte van die leierskap wat deur die uitvoerende en seniorbestuur verskaf word .is
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Cop
verbetering
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
In openbare en privaatinstansies is die moontlikheid van misdadige skemas wat hulpbronne uitwis deur korrupsie altyd 'n bron van groot kommer .is
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Cop
moontlikheid
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
Lê die grondslag vir 'n demokratiese en oop samelewing waarin regering op die wil van die bevolking gegrondves is en elke burger gelyk deur die reg beskerm word .is
features...SubjAuxCount=1
Tense=Past
VerbForm=Fin
VerbType=Pas
waarin
features...upos=PRON
PronType=Rel
UD_Afrikaans-AfriBooms
Gedurende die loop van hierdie jaar sal ons die eeufeesviering van die stigting van die Unie van Suid-Afrika vier , wat in 1910 tot stand gekom het .sal
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Mod
ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die Regering kan met reg trots wees daarop dat ons die demografiese samestelling van die Staatsdiens verander het , wat feitlik in alle opsigte die karakter van ons samelewing weerspieël .kan
features...SubjAuxCount=2+
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Mod
regering
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ons het gesê hulle moet sportsentrums en beter inkopiesentrums hê soos dié in die stede .het
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Aux
ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ofskoon ons die voorkoms van die meeste vorme van kontakmisdaad verlaag het , is die jaarlikse koers van afname in misdaadkategorieë soos diefstal , aanranding en moord nog steeds laer as die 7 tot 10% wat ons ons ten doel gestel het .is
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Cop
koers
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
Hierdie poste is in areas soos konstruksie , tuis- en gemeenskapsgebaseerde sorg en omgewingsprojekte .is
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Cop
poste
features...upos=NOUN
Number=Plur
UD_Afrikaans-AfriBooms
Bevoegdheid in spesifieke leeruitkomste kan op talle verskillende maniere getoon word ; dus moet 'n verskeidenheid assesseringsmetodes en geleenthede waartydens leerders hul vermoë kan toon , gebruik en verskaf word .kan
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Mod
leerders
features...upos=NOUN
Number=Plur
UD_Afrikaans-AfriBooms
Hulle sal aan die einde van die maand 'n rekening kry vir die bykomende elektrisiteit wat hulle gebruik het .sal
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Mod
hulle
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=3
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Ten einde PDF-dokumente te kan oopmaak , moet jy Adobe Acrobat Reader 4 of hoër op jou rekenaar geïnstalleer hê .moet
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Mod
jy
features...upos=PRON
Case=Nom
Number=Sing
Person=2
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Immunisasiedekking vir kinders het gelykmatig verbeter tot omtrent 85% ; en malaria-gevalle het dramaties afgeneem .het
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Aux
immunisasiedekking
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
Maar ons internasionale handelsbalans toon dat ons nie daarin geslaag het om die kapasiteit te skep om die verbruikers- en kapitale goedere wat ons land nodig het , te lewer nie .het
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Aux
ons
features...upos=PRON
Case=Acc,Nom
Number=Plur
Person=1
PronType=Prs
UD_Afrikaans-AfriBooms
Toegang tot gesondheids- en onderwysgeriewe het verbeter .het
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Aux
toegang
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
Hoe gou nadat iemand gesekwestreer is kan die insolvent om rehabilitasie aansoek doen ?kan
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Mod
insolvent
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die veeartsenygesondheidsertifikaat moet binne 10 dae voor vertrek in Engels ingevul word deur 'n veearts wat deur die veeartsenybestuur van die land van uitvoer daartoe gemagtig is .moet
features...SubjAuxCount=2+
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Mod
veeartsenygesondheidsertifikaat
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
Die plaaslike regering moet werk .moet
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Mod
regering
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
'n Plaaslike visvaartuig is gewoonlik toegerus om vir vis- of verwante aktiwiteite gebruik te word .is
features...SubjAuxCount=1
Tense=Past
VerbForm=Fin
VerbType=Pas
visvaartuig
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
In die Eerste Dekade van Vryheid het die ekonomie jaarliks gemiddeld met 3% gegroei , en dit het verhoog tot 5% gemiddeld per jaar tussen 2004 tot 2007 .het
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Aux
ekonomie
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
Geen persoon mag 'n visvaartuig of enige ander vaartuig gebruik om enige reg tot toegang uit te oefen nie tensy 'n lisensie daarvoor uitgereik is , met 'n ooreenstemmende permit indien die vaartuigeienaar 'n visvangsregtehouer is .is
features...SubjAuxCount=1
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Cop
vaartuigeienaar
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms
Gebruikers wat voorafbetaalde elektrisiteitsmeters het , sal kan sien wanneer die gratis elektrisiteit opgebruik is , en hulle sal dan uit hulle eie sak meer elektrisiteit moet aankoop .sal
features...SubjAuxCount=2+
Tense=Pres
VerbForm=Fin,Inf
VerbType=Mod
gebruikers
features...upos=NOUN
Number=Plur
UD_Afrikaans-AfriBooms
In hierdie opsig moet ons die oorlede president van die African National Congress , Oliver Reginald Tambo , salueer vir dit wat hy deur vastelands- en wêreldliggame geïnisieer en bekendgestel het en wat later 'n kompas vir die vreedsame oplossing van die konflik in ons land sou word .sou
features...SubjAuxCount=1
Tense=Past
VerbForm=Fin
VerbType=Mod
kompas
features...upos=NOUN
Number=Sing
UD_Afrikaans-AfriBooms